Reviews

Reviews

winner
Lentelus Guesthouse

Guest book

Log in to post an entry

9 entries.
Claire Cowley Claire Cowley
Good Morning Anle!

I hope you are keeping well.

We just wanted to say a huge “thank you” for accommodating us so late and at such short notice on Saturday night, as well as answering calls so late.

Francios was super friendly and helpful, we were grateful for him showing us around so late. A nice change after the farmer at Red Cherry Farm ran out with his shot gun and pointed it at us, threatening to shoot.. shooo… it will be a good “adventure” story.

We just loved the room chosen for us, and strangely enough the writing on the wall is from a song that brings us many good memories.

We meant to leave first thing in the morning, but we felt so comfortable that we ended up staying the morning, and enjoyed the facilities, and made ourselves breakfast on the stoep. Everything inside the cottage was so whimsical and vintage, I just loved it! You can see the attention to detail, and feel the love that has been put into the set up. 

We will definitely return, and I have already been telling friends, and even posted the above pictures on my facebook page.

Thank you again, and we hope to see you soon for a much longer stay.
Kind regards,
Claire Cowley
Cape Town
Jame Thomas Jame Thomas
Ons verblyf by Lentelus was sooooo lekker!!! Wonderlike mense, pragtige kamers en lekker sentraal gelee! 
Dis onvergeetlik en sal vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie!
Karen Jenkinson Karen Jenkinson
Dit is 'n pragtige en rustige omgewing wat nog mooier kamers het. Die kamers is met sorg versier en baie netjies en skoon. Ons het ontbyt en aandete ook geniet en dit was heerlik gewees. Anle is 'n baie gawe gasvrou met ' n oulike spannetjie wat haar ondersteun.het voorwaar die kuier geniet, dankie!
Marina Raats Marina Raats
Baie dankie vir `n onvergeetlike wegbreek naweek by Lentelus!! Mens voel baie bederf met sulke wonderlike diens en gasvryheid. 
Ek het so lekker onspan met die ongelooflike mooi natuurskoon en luukse verblyf. Sal definitief binnekort terug wees!
Bev Isted Bev Isted
I have stayed at Lentelus a couple of times now. My stays have been great - a "home away from home". Anle and Hein are great hosts and very hospitable. Look forward to more stays there on my trips to our farm.
Francios Francios
Ons tyd by Lentelus was uitstekend. Die diens was puik en so lekker rustig. Sal verseker weer daar gaan kuier. Wens ons kon langer bly. Dankie vir n onvergeetlike wegbreek.
Mareli Kilian Mareli Kilian
Lieflike plek, atmosfeer en vriendelike diens!
Esmarí Esmarí
Wat 'n fantastiese plek om te bly! Dis pragtig en dit voel asof Anlè 'n jarelange vriendin is. Het sopas bespreuk vir ons tweede kuier en kan nie wag nie!!
Louvina van der Laan Louvina van der Laan
Liewe Anle en Hein
Baie dankie vir die heerlike Desember vakansie op julle lieflike kleinhoewe! Baie dankie vir al die moeite wat jul vir ons gedoen het om die verblyf so lekker te maak.

Ek sal regtig die plek vir enige een aanbeveel. Dis pragtig luuks met 'n unieke plaas gevoel. Elke eenheid het pragtige antieke meubels in wat 'n gesellige atmosfeer skep. Dit is die ideale plek vir iemand met kinders as gevolg van die heerlike buite ruimtes, plaasdiere.... en natuurlik Anle en Hein se gemaklike en warm persoonlikhede.

Ons kom kuier gou weer!
Louvina van der Laan