Reviews
Guest book
Log in to post an entry
Dit is 'n pragtige en rustige omgewing wat nog mooier kamers het. Die kamers is met sorg versier en baie netjies en skoon. Ons het ontbyt en aandete ook geniet en dit was heerlik gewees. Anle is 'n baie gawe gasvrou met ' n oulike spannetjie wat haar ondersteun.het voorwaar die kuier geniet, dankie!




