Marina Raats Baie dankie vir `n onvergeetlike wegbreek naweek by Lentelus!! Mens voel baie bederf met sulke wonderlike diens en gasvryheid. Ek het so lekker onspan met die ongelooflike mooi natuurskoon en luukse verblyf. Sal definitief binnekort terug wees! ... Toggle this metabox. Permalink Please wait...