Reviews
Guest book
Log in to post an entry
Liewe Anle en Hein
Baie dankie vir die heerlike Desember vakansie op julle lieflike kleinhoewe! Baie dankie vir al die moeite wat jul vir ons gedoen het om die verblyf so lekker te maak.
Ek sal regtig die plek vir enige een aanbeveel. Dis pragtig luuks met 'n unieke plaas gevoel. Elke eenheid het pragtige antieke meubels in wat 'n gesellige atmosfeer skep. Dit is die ideale plek vir iemand met kinders as gevolg van die heerlike buite ruimtes, plaasdiere.... en natuurlik Anle en Hein se gemaklike en warm persoonlikhede.
Ons kom kuier gou weer!
Louvina van der Laan